FAMILIE BEDIENING

Twee vorme van interaksie dek die res van die bediening se bedrywighede nl
Kursusse en “Gemeente as Familie”-aktiwiteite.

Ons Huweliksverrykings– en Immergroen Ouerskap kursusse fokus op groei in die Huwelik en Gesin.
Jakkalsvlei Druiweplukdag, ons Dankfeesbasaar en gewilde Potjiekosdag is jaarlikse geleenthede
waar ons Gemeente as familie saamkuier.