Gesinne vorm die kern van ‘n kind se geloofsvestiging en –groei en word daarom deur middel van weeklikse kommunikasie,
100% betrek by ons jeug se JA vir Jesus!-aksie (die Sondagskool van ouds).
Deel hiervan is om ouers deurentyd bewus te maak van die 4 sleutels van praktiese geloofsvestiging nl:
Toewyding/Huisgodsdiens | Liefdevolle geloofsgesprekke | Tradisies | Dade van Diens
Ons poog ook om ons jeug in elke fase van hul geloofslewe te help vorm:
Nuuskierige Agies | Voorskool
Borrelklub | Graad 1-3
Woord-Weters | Graad 4-6
Faith Agers | Graad 7-9
Faith Followers | Graad 10-11
Faith Rebels | Graad 12