PA & KIND KAMP

Wanneer: 19 – 21 Oktober 2018

(Elkeen moet asb. met eie vervoer
tot by die Kampterrein kom.)

 

Waar: Bonniedale (net anderkant Eight Bells)

 

Koste: R 350/Pa en R250/kind

Saam bring:       

Beskuit, Eie ontbyt soos kitspap en diesmeer
Hot Chocolate (gemeenskaplik), Eie koeldrank en so aan
Een sak hout per gesin vir gesamentlike braai
Marshmallows vir om die kampvuur
Tent en slaapgoed (matras, slaapsak, kussing ens.)
Eetgerei, Knipmes, Flits (ook vir die kinders)
Bybel, pen, notaboek
Toiletware (ook “witgoud”)
Stapskoene, Swemklere, Warm klere
Die res moet jy maar self aan dink…

INSKRYWINGSVORM VIR Pa & Kind KAMP
19 – 21 Oktober 2018

    BESONDERHEDE VAN KIND

    Geslag: ManlikVroulik

    BESONDERHEDE VAN KIND #2

    Geslag: ManlikVroulik

    BESONDERHEDE VAN OUER / VOOG

    BESONDERHEDE VAN MEDIESE FONDS

    EFT bankbesonderhede

    NG Kerk Mosselbaai
    ABSA
    2070580023 (Tjekrekening)

    Verwysing: Pa en Kind Kamp en van, van kamper

    E-pos inbetalings bewys na: ngfin@ngmosselbaai.co.za