Jeug Cover Pic

JEUG: KUIERKERK

Die gemeente se familie bediening fokus op 4 elemente: Kennis, Verhouding, Mistiek, Uitreik. 

Gesinne vorm die kern van ‘n kind se geloofsvestiging en –groei en word daarom deur middel van weeklikse kommunikasie, 100% betrek by ons jeug se JA vir Jesus!-aksie (die Sondagskool van ouds).

Deel hiervan is om ouers deurentyd bewus te maak van die 4 sleutels van praktiese geloofsvestiging nl:

Toewyding/
Huisgodsdiens 

Liefdevolle 
geloofsgesprekke

Dade
van Diens

Tradisies

Toewyding/
Huisgodsdiens 

Dade
van Diens

Liefdevolle 
geloofsgesprekke

Tradisies

Toewyding/
Huisgodsdiens 

Dade
van Diens

Liefdevolle 
geloofsgesprekke

Tradisies

Ons poog ook om ons jeug in elke fase van hul geloofslewe te help vorm: