Die gemeente se familie bediening fokus op 4 elemente: Kennis, Verhouding, Mistiek, Uitreik.
Gesinne vorm die kern van ‘n kind se geloofsvestiging en –groei en word daarom deur middel van weeklikse kommunikasie, 100% betrek by ons jeug se JA vir Jesus!-aksie (die Sondagskool van ouds).
Deel hiervan is om ouers deurentyd bewus te maak van die 4 sleutels van praktiese geloofsvestiging nl: